Boots & Alles Podcast podcast

Boots en Alles - Wallabies Debrief

0:00
40:59
Reculer de 15 secondes
Avancer de 15 secondes

Ons nuwe episode is live!

Neila skop vir ons af met 'n paar mooi vocals terwyl Stephan Lewies ons weer join op die show die week. Die manne ontleed die Bokke se groot sege op Suncorp teen die Wallabies en kyk na 'n paar van die groot oomblikke van die game. Ons praat ook oor die nuwe Bokspan vir die naweek se toets wat tien veranderinge in hom het en gooi weer 'n paar lekker predictions. Ons eindig af met Lewies wat 'n paar interessante vrae van ons luisteraars beantwoord.

Julle wil nie die een mis nie!

#BootsenAlles #Skitterend 

D'autres épisodes de "Boots & Alles Podcast"