
0:00
40:58
Die manne gesels oor 'n historiese dag op Loftus en bespreek al die belangrike punte van die Bokke se wen oor Ierland in die eerste toets. Dan en Andy deel bietjie hul ervaringe van Pretoria en dan kyk ons na 'n paar van die veranderinge wat Ierland gemaak het vir Saterdag se decider in Durban.
Kom luister saam!
#BootsenAlles #Skitterend
More episodes from "Boots & Alles Podcast"
Don't miss an episode of “Boots & Alles Podcast” and subscribe to it in the GetPodcast app.