
0:00
33:31
In hierdie week se episode unpack die manne die Bokke se teleurstellende nederlaag teen Ierland in Durban en gee elkeen sterk opinies oor waar dinge verkeerd gegaan het teen Andy Farrell se span. Ons preview die naweek se historiese toets in Bloemfontein en kyk bietjie na al die nuwe manne in die Bokspan vir die game teen Portugal. Neila toets ook sommer sy Spaanse/Portugese woordeskat in die proses...
#BootsenAlles #Skitterend
More episodes from "Boots & Alles Podcast"
Don't miss an episode of “Boots & Alles Podcast” and subscribe to it in the GetPodcast app.