Vir Afrikaans Met Sezoe! podcast

Tracey Lange is trots Afrikaans!

0:00
6:39
Manda indietro di 15 secondi
Manda avanti di 15 secondi
Tracey Lange is trots Afrikaans. Ek het hierdie week gaan inloer by die pragtige, Tracey Lange. Tracey is die aanbieder van Tussen ons op Kyknet en kie en ook BRAVO op Kyknet. Tracey het ook die grootste en gewildste radio program op KFM.

Altri episodi di "Vir Afrikaans Met Sezoe!"