RSG Geldsake met Moneyweb podcast

Kragrekeninge kan verder styg as Nersa Eskom die groen lig gee

0:00
11:25
Reculer de 15 secondes
Avancer de 15 secondes
Antoinette Slabbert, senior joernalis by Moneyweb, bespreek Nersa se voorstel dat verbruikers ’n bykomende R76 miljard in elektrisiteitstariewe moet betaal om Eskom te vergoed vir foute wat die reguleerder gemaak het. Volg RSG Geldsake op Twitter

D'autres épisodes de "RSG Geldsake met Moneyweb"