Vir Afrikaans Met Sezoe! podcast

Jeug In AFRIKAANS.

0:00
15:01
Retroceder 15 segundos
Avanzar 15 segundos
Lathan, Rodney en Zebulon van die Paarl gesels hierdie week oor hul doendinge in Afrikaans. Skakel elke week in vir vars en plaaslike stories in Afrikaans en vir Afrikaans!

Otros episodios de "Vir Afrikaans Met Sezoe!"