Boots & Alles Podcast podcast

Boots en Alles - S2 Episode 7 - All Blacks deep dive

0:00
50:18
Spol 15 sekunder tilbage
Spol 15 sekunder frem

Dis BokVrydag en die Bok leef behoorlik!

Die manne maak gereed vir 'n massive toets in Kaapstad die naweek en praat in diepte oor die Bokke se groot oorwinning op Ellis Park. Ons kyk na 'n paar van die spelers wat uitgestaan het in die game en analiseer ook Rassie se span vir Saterdag se tweede toets teen die All Blacks. Ons is trots om te partner met Brannas Draught vir hierdie episode - luister gerus saam oor hoe jy jou hande op 'n lekker hamper brandy kan kry.

#BootsenAlles #Skitterend 

Flere episoder fra "Boots & Alles Podcast"