RSG Geldsake met Moneyweb podcast

Die JSE se markkapitalisasie nou ‘n allemintige 13-syferbedrag

0:00
10:53
Retroceder 15 segundos
Avanzar 15 segundos
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor edelmetale, die JSE se markwaarde en hoe die VSA Venezuela se olieproduksie gaan hanteer. Volg RSG Geldsake op Twitter

Otros episodios de "RSG Geldsake met Moneyweb"